Customer Feedback 2012-10-18 Matriekafskeid 17 Oktober 2012
Hester en Tienie Baie dankie vir julle ongelooflike profesionele diens. Vandat ek bespreek het tot Bertus hulle af gelaai het die aand by die venue was alles perfek gewees. Dankie dat julle die aand vir Tiaan en Janneke spesiaal gemaak het. Groete Irene |